Senwes Integrated Reports Senwes 2016/2017 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 12

10 senwes geintegreerde verslag 2017 Ï GRAANWAARDEKETTING EN SENWES BESIGHEIDSMODEL Senwes Landboudienste Agronomiese dienste asook tegniese en landbou-ekonomiese advies Monitering van toegepaste advies en samestelling van opkomsverslae Evaluasie van die afgelope seisoen se resultate Finansiële prestasie-evaluering en beplanning Senwes Credit Bied ‘n verskeidenheid finansieringsoplossings (onder andere seisoenkrediet, maandrekeninge en ook pasgemaakte produkte vir kliënte se behoeftes Aktiveer fasiliteite vir deurlopende aankope Verskaf gestruktureerde oorbruggingsfinansiering aan kliënte soos hulle dit benodig deur die seisoen Afsluiting van produksielenings en uitstaande finansiële verpligtinge Finansieringsoplossings aan afnemers Senwes Batefinansiering Finansieringsoplossings vir landboumasjinerie en -implemente en grondverbande Evaluering van batefinansieringsoplossings Senwes Equipment en JD Implemente Verskaf nuwe en gebruikte heelwerktuie en implemente, asook presisieboerderytoerusting en instandhoudingsoplossings vir bestaande toerusting Presisieboerdery en instandhoudingsoplossings (onderdele en werkswinkels) vir toerusting wat hoofsaaklik in die plantseisoen gebruik word Presisieboerdery en instandhoudingsoplossings (onderdele en werkswinkels) Presisieboerdery en instandhoudingsoplossings (onderdele en werkswinkels) vir toerusting wat hoofsaaklik tydens die oesproses gebruik word Senwes Grainlink  Evaluering en aanbevelings van boerderypraktyke. Grondontledings, gewas­beplanning, bewerkingsbeplanning  Onderhandel krediet  Finansier grond en toerusting  Verseker insette en aan­ plantings Voorseisoenbeplanning  Onderhandel insette  Koop kapitaalgoedere  Verskaffing en opgradering van landboutoerusting  Verseker bates  Instandhouding van kapitaalgoedere: Herstel en vervanging van onder­ dele en heelgoedere Operasionele uitvoering  Logistieke oplossing en aflos van rekeninge  Verkryging van grondstof Graanverkrygingskontrakte ten einde die oes vooruit te bemark Ontvangs, hantering en berging van graan asook kwaliteit- en vogbestuur  Verkryging van grondstof Verskaf graanbemarkingsoplossings en -strategieë  Kontraktering Ontvangs, hantering en berging van graan asook kwaliteit- en vogbestuur vir die meulenaars  Hantering en opberging van produk Hinterland Verskaf insetmiddele vir graanverbouing regdeur die seisoen deur hul netwerk van takke Verskaf landbouchemikalieë en kunsmis ten einde produkgroei te optimaliseer Verskaf landboutoerusting aan die produsente en ander kleinhandelsklante deur die jaar Produsentaktiwiteite  Bemarking van voorseisoenkontrakte aan produsente Grootmaatbestellings en -aankope vanaf groothandelaars en insetverskaffers   Finansiering van bedryfs­ kapitaal van grondstowwe