Ouderdomsprofiel per bedryfsvlak van die organisasie
Topbestuur
Senior Bestuur
Middelbestuur
Junior bestuur en
spesialiste
Geskoolde werknemers
Ongeskoolde
werknemers
31% 37% 32%
49% 30% 21%
39% 37% 24%
Talentontwikkeling
‘n Leierskapbevoegdheidsmodel is ontwikkel en goedgekeur deur die Uitvoerende Bestuur wat die bevoegdheid waaroor ‘n Senwes
leier moet beskik, bepaal. Hierdie model rig opleidings- en ontwikkelingsbeplanning, belegging in die ontwikkeling van personeel,
opleidingsfokus asook institusionele en programseleksie vir leierskapontwikkeling.
LEIERSKAPONWIKKELINGSBEVOEGDHEIDSMODEL
Pas aan by verandering Ontwerp die toekoms
Hanteer verandering van betroubare, positiewe en kragtige
wyses waarop dinge gedoen word, verleen ondersteuning in
verskillende situasies en respekteer diverse groepe mense. Fokus op die ontwikkeling van idees en ondersoek ‘n reeks
moontlikhede, analiseer en los probleme op, op ‘n wyse wat
‘n langtermynimpak sal hê.
Kry resultate Beïnvloed ander
Ontsluit waarde en verkry uitstekende resultate deur
energieke aksie, dissipline, integriteit en goedbeplande,
tydige uitvoering.
Neem ander mense saam op jou reis deur kommunikasie
en vennootskappe met ander, bou van verhoudings,
demonstreer leierskap en ontwikkel mense.
Talentontwikkelingstatistiek
Talentontwikkelingsaanwysers
Gemiddelde opleidingsdae per werknemer
Direkte opleidingskoste
% van opleidingsbelegging aan voorheen
benadeelde groepe bestee
Sertifikate en diplomas toegeken vir
geregistreerde leerlingskappe
Opleidingskoste as ‘n % van salariskoste
2013/14 2012/13
Aantal 3.2 4.8
R'm 4.2 7.3
% 45 31
Aantal 70 48
% 1.3 2.2
35