Talentbestuur
FILOSOFIESE OORSIG
Werknemerwaarde-
proposisie
Die doel van ons werknemerwaardeproposisie is om die
organisasie in staat te stel om toekomstige talent aan te
trek, aanstelling van werknemers te verbeter, huidige
werknemers te behou en eienskappe te kweek wat Senwes
‘n voorkeurwerkgewer in die arbeidsmark sal maak. Ons
waardeproposisie is vervat in hierdie vier belangrike pilare.
Dit is ‘n opsomming van die eienskappe wat volgens die
perspektief van voornemende en huidige werknemers, vir
hulle waarde sal skep as werknemers van Senwes.
Goeie
maatskappy
om voor te
werk.
Uitdagende
werks- en
groei-
geleenthede.
Erkenning van
werknemers
en markmede-
dingende
vergoeding.
Bemagtigende,
veilige, gesonde
en onder-
steunende
omgewing.
VIER PILARE VAN SENWES WERKNEMERSWAARDEPROPOSISIE
WERKNEMERPROFIEL
Gelyke geleenthede per bedryfsvlak
Topbestuur
Swart
Kleurling
Indiër
Wit
Swart
Kleurling
Indiër
Wit
Senior Bestuur
Middelbestuur
78%
Junior bestuur en
spesialiste
Geskoolde werknemers
Ongeskoolde
werknemers
34
69%
24%
91%