Senwes Integrated Reports Senwes 2013/2014 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 14

HINTERLAND SA (EDMS) BPK (GO)(50%) Gedurende die jaar onder oorsig het Senwes ‘n transaksie gesluit met AFGRI, in terme waarvan die twee landboudienste- maatskappye hul kleinhandelsbesighede en Prodist, die AFGRI groothandelsfiliaal, saamgevoeg het om ‘n nuwe gesamentlike onderneming te vorm waarin die partye elk ‘n 50% belang hou. Die gesamentlike onderneming sluit die meganisasiebesigheid, naamlik die John Deere agentskappe, uit. Insetverskaffing • Direkte produkte Saad, kunsmis, brandstof, plaagmiddels. • Prodist (Hinterland)(F)(75%).  Groothandelsverspreider van landbou-insette, hardeware, algemene gebruiksgoedere en besproeiing. Besigheid STRUKTUUR • • Kleinhandelswinkels • • • • • 60 kleinhandelswinkels. Dieregesondheid, besproeiing, DIY, staal en omheining, veevoer, tuinbou, wapens en ammunisie, buitelewe. 7 brandstofstasies. 5 geriefswinkels by brandstofstasies. 1 supermark. Verskaffing van insetmidelle aan die landbou produsent. Verskaffing van 'n verskeidenheid hardeware en geriefsprodukte aan die algemene publiek. Posisionering • Ontplooiing van infrastruktuur, bemarkingstrukture en produk-reekse ten einde die klant te diens ten opsigte van die verskaffing van produksie-insette. Strategiese doelwit • Om die rol van voorkeurverskaffer aan landbouprodusente ten opsigte van al hul insetbehoeftes met uitnemendheid te vervul. Geografiese voetspoor Noordwes Vrystaat Prodist en Farm City Noord-Kaap Oos-Kaap Interpretasie: (B) = Bedryfsafdeling Wes-Kaap Kaapstad (F) = Filiaal (G) = Geassosieerde (GO) = Gesamentlike Onderneming HANDELSMERKE 12