Posisionering
•
•
•
Die skep van finansieringskakels tussen die landbou-
produsent en ander bedryfsaktiwiteite van Senwes.
Die skep van finansieringskakels tussen die graanafnemer
en Senwes Grainlink, Tradevantage en Bunge Senwes.
Die produsent ontvang goeie advies met betrekking tot
produksiepraktyke en alle insetbeplanning.
Bydrae tot
normale
bedryfswins
36,5%
Strategiese doelwitte
•
•
Effektiewe en doelgemaakte finansieringsprodukte is
beskikbaar, wat die produsent en graanafnemer in staat
stel om hul besighede op ‘n volhoubare wyse te bestuur, tot
voordeel van alle belanghebbendes.
Verskaffing van waardetoegevoegde versekeringsprodukte
en -dienste aan die kernaktiwiteite van Senwes en die
ondersteuning van die besigheid op verskeie vlakke.
Geografiese voetspoor
Certisure
Senwes Credit
Noordwes
Klerksdorp
Vrystaat
Noord-Kaap
Oos-Kaap
Interpretasie:
(B) = Bedryfsafdeling
(F) = Filiaal
Wes-Kaap
Kaapstad
(G) = Geassosieerde
(GO) = Gesamentlike Onderneming
11