Senwes Integrated Reports Senwes 2013/2014 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 12

Groepstruktuur en Bedryfsoorsig SENWES FINANSIËLE DIENSTE STRUKTUUR Senwes Credit • • • • (B) Vir die produsente: Maandrekeninge, spesiale rekeninge en produksiekrediet word bestuur vanuit hoofkantoor. Vir die afnemer: Meuldeur- en afnemerfinansiering word hanteer vanuit hoofkantoor. ‘n Batefinansieringsvennoot staan ons by met verbande en huurkoopfinansiering. Landbou- en Tegniese Dienste • Certisure Groep Vyf kantore wat landbou- en tegniese advies verskaf. (B) • • • • • Ons is toegewyd tot al ons werknemers, die gemeenskappe waarin ons besigheid bedryf en tot die volhoubare ontwikkeling van ons land en al sy mense. 10 Lewens- en korttermynversekering, kredietlewensversekering, oesversekering,  korporatiewe versekering en makelaarsdienste. Ons handelsmerke en besigheid • HANDELSMERKE (GO)(50%) Finansiering van landbou-insetprodukte. Finansiering van roerende en vaste bates vir boerderydoeleindes. Finansiering van bemarkte graan deur ‘n wye verskeidenheid produkte. Lewering van landbou- en tegniese dienste. Verskaffing van doelgemaakte versekeringsprodukte aan produsente, kliënte en die algemene publiek. Verskaffing van makelaars- en administratiewe dienste.