‘n Geïntegreerde besigheidsmodel
Die Senwes Groep het ‘n geïntegreerde besigheidsmodel wat sy kerndoelstelling, naamlik om ‘n betekenisvolle bydrae te lewer
tot voedselsekuriteit in Suid-Afrika en verder weg, op ‘n volhoubare wyse te fasiliteer.
Electronic Silo Certificates
Senwes Village Senwes Grainlink
(Meganisasie)
Hinterland
(Insetmiddele)
Produsent
J.D. Implemente
Grasland Ondernemings
(Verkrygings, Berging en Hantering)
Tradevantage
(Graanverhandeling)
Grainovation (Logistiek)
Bunge Senwes
Senwes Credit
Certisure (Versekering)
Senwes Batefinansiering
Finansiële Dienste
Produk- en diensaanbod
Senwes word ondersteun deur drie besigheidspilare – Insetverskaffing, Finansiële en Tegniese Dienste en Marktoegangsdienste.
Insetverskaffing
Kleinhandelswinkels
en store
Finansiële en
Tegniese Dienste
Produksiefinansiering
Marktoegangs-
dienste
Graanopberging &
hantering
Graanfinansiering
Groothandel
Batefinansiering
Graanverhandeling:
plaaslik en internasionaal
Direkte verkope
Meganisasie
Landboutegniese
dienste
Versekering
Logistiek
Elektroniese silo-
sertifikaatverhandeling
Kredietlewensversekering
9