Senwes Integrated Reports Senwes 2013/2014 Geïntegreerde Jaarverslag | Page 10

Strategiese fokus: Deur alle rolspelers ingelig te hou van die strategiese voornemens, fokus Senwes op landbou- en verwante bedrywe wat die behaling van die 2020-visie sal verseker. Uitkoms • • • • Deulopende, gesonde opbrengs op kapitaal Bo-gemiddelde dividendopbrengs Sterk genereerder van kontant met ‘n gebalanseerde ratverhouding ‘n Gebalanseerde klantebasis, wat ondersteun word deur uitgebreide markaandeel ‘n Landboumaatskappy met ‘n visie, strategies gerat vir groei. • Geografiese voetspoor Senwes het oor die afgelope 105 jaar ‘n trotse geskiedenis van diens aan die landbousektor gebou, met sy voete stewig geplant in Klerksdorp in die Noordwes provinsie van Suid-Afrika. Luanda Angola Lilongwe Zambië Malawi Lusaka Mosambiek Harare Zimbabwe Namibië Samestelling Die Groep se werksmag bestaan uit 2 877 permanente werknemers, wat ‘n bydrae gelewer het tot die Groep se vermoë om ‘n netto wins van R251 miljoen te genereer. Die huidige batebasis van die Senwes Groep beloop R4,1 miljard en sy markkapitalisasie beloop R1,8 miljard. Senwes is ‘n publieke maatskappy en sy aandele verhandel op ‘n oor- die-toonbank (OTC) platform. Botswana Windhoek Gaborone Pretoria Maputo Swaziland Mbabane Maseru Lesotho Suid-Afrika Kaapstad Senwes is verbind tot transformasie in terme van Swart Ekonomiese Bemagtiging en is ‘n vlak 8 bydraer. Ons is deeglik bewus daarvan dat daar ruimte vir verbetering is en bly verbind tot die verbetering van hierdie saak. Ons glo dat slegs vennootskappe met sleutelrolspelers ons kan help om volhoubare landbou in Suid-Afrika en die res van Afrika te verseker. Hierdie beleid verminder risiko en ontsluit geleenthede wat volhoubare waarde vir alle belanghebbendes sal skep. Ons glo dat slegs vennootskappe met sleutelrolspelers ons kan help om volhoubare landbou in Suid-Afrika en die res van Afrika te verseker. 8