SENWES VILLAGE
STRUKTUUR
Meganisasie (B) Posisionering
• •
John Deere Agentskap
Heelgoedere en onderdele vanuit 25 takke.
14 meganisasiewerkswinkels en presisieboerdery.
• JD Implemente (Edms) Bpk (GO)(50%)
50% vennootskap in ‘n John Deere agentskap in die
Oos-Kaap – vanuit 5 besigheidseenhede.
• Grasland Ondernemings (Edms) Bpk (GO)(50%)
Landboukalkmyn in die Noordwes provinsie.
• Oos-Transvaal Kalkverskaffers (Edms) Bpk (S)(99%)
Infrastruktuur, bemarkingstrukture en produkreekse
is strategies geposisioneer ten einde aan die klant se
meganisasiebehoeftes te voldoen.
Strategiese doelwit
•
Om die verskaffer van keuse van alle
meganisasiebehoeftes aan die landbouprodusent te wees.
Besigheid
•
Bydrae tot
normale
bedryfswins
Verskaffing van meganisasie- en instandhoudingsdienste
wat verband hou met landboutoerusting, aan die landbou-
produsent.
30.8%
Geografiese voetspoor
Noordwes
Vrystaat
Noord-Kaap
Grasland Ondernemings (Edms) Bpk
Oos-Kaap
Wes-Kaap
Kaapstad
HANDELSMERKE
13