Senwes 110 bylae Senwes 110 bylae | Page 5

1969 2002 ’n Landbouwetenskap- en inligtingsdepartement word geopen. Senwes volg ’n omkeerprogram (ook bekend as ’n waar- deskeppingstrategie) om meer aandag te gee aan gekose voorrangsake as aan uiteenlopende belange. ’n Verbeterde maatskappyfilosofie en etiek word ook ontwikkel en be- kend gestel. 5 Maart 1971 Senwesko reël sy eerste boeredag. Sewehonderd boere woon die geleentheid by as lede van Senwes. 1973 Senwes aanvaar formeel ’n nuwe korporatiewe identiteit ná ongeveer 16 jaar, met die korporatiewe embleem waarin die mieliekop duidelik sigbaar is. 1973 Senwes-navorsing dra vrugte met die goedkeuring van twee mieliekultivars en een sojaboonkultivar. Desember 2003 Senwes volg die pad van swart ekonomiese bemagtiging en stel mnr. George Magashula aan as nie-uitvoerende direkteur. 2005 Die Bafokeng-konsortium diversifiseer sy beleggingsbelange tot voordeel van Senwes en verkry in hierdie stadium ’n belang van 27,14% in Senwes Beperk. 1977 Senwes open ’n sorteerfabriek vir grondbone op Wesselsbron. 1978–1979 ’n Nuwe hoofkantoor word in Charel de Klerkstraat (langs die N12) tot stand gebring. 1982 Senwes stel sy eie kunsmisaan- leg op Viljoenskroon bekend. Senwes se bestuur in 2009 tydens die maatskappy se eeufeesvieringe. 1983 Senwes voltooi ’n ontdoppings- fabriek vir grondbone op Bult- fontein. 7 September 1983 Só het Senwes se hoofkantoor in 1988 gelyk. Ingevolge die Koöperasiewet (Wet 91 van 1981) ondergaan Sentraalwes (Koöperasie) Beperk ’n naamsverandering en word ’n landbou-koöperasie met beperkte aanspreeklikheid. Maart 1997 19 September 2008 ’n Nuwe maatskappylogo word bekend gestel. Januarie 2009 ’n Eeufeeslied word geskep en agt groot oomblikke in die eeufeesgeskiedenis van die maatskappy word by die fees- vieringe ingebou. Senwes word omskep van ’n landboukoöperasie tot ’n maatskappy wat in die vrye mark meeding as ’n bedryf met verskeie winsgedrewe belange. 15 Mei 2009 10 April 1997 Senwes vier 110 jaar in diens van landbou. Senwes vier amptelik 100 jaar. 15 Mei 2019 Nadat ’n maatskappy gestig is, word die nuwe korporatiewe identiteit van Senwes amptelik op 23 Julie bekend gestel. Mei 2000 Senwes stel vir die eerste keer sy produkte ten toon op Nampo in Bothaville. 1 Februarie 2001 Die SAP-bestuurstelsel word by die hoof- kantoor bekend gestel. 2002 Me. Elmarie Joynt word die eerste vrou wat die pos as groep­sekretaris en hoofregsadviseur in die bestuurspan te beklee. 17 Mei 2019 | Bylae tot Landbouweekblad | SENWES 110 5