SANDkoerant 4 | Page 11

Nadine Nou de Jager

1.Windhoek, Namibië.

2.Spinasierol.

3.Voorhuis.

4.Mystic boer.

5.Ek was met opedag hier en die gees was aansteeklik. Toe moes ek net Karlien toe kom.

6.’n Dag het te min tyd. Daar is te min tyd in die dag om by alles uit te kom met HK verpligtinge, soos bv. vriende. Maar HK bly ’n fees!

7.Hier was ’n senior in die koshuis met die naam “Later” en ons het baie dieselfde gelyk. Toe is ek “Nou”.

8.Daai oomblik wat ons by die ontspanningsaal ingestap het om rose vir ons ouers te gee, was so spesiaal vir my. Ek sal nooit vergeet hoe ek in daai oomblik gevoel het nie – so spesiaal.

9.Little Mermaid – Ariel.

10.Winter.

11.Ierland/Skotland.

12.Ek is baie “clumsy” en val gereeld. Wanneer ek val kan ek baie goed “act” of ek dood is. Eks rêrig goed!

Carla Vin Loots

1.Pretoria.

2.Vla Danish.

3.Die SS (altyd honger)

4.Baie beslis River Café.

5.My sussie was in Karlien en toe het ek met ma-en-dogter beleef watter gees hier heers en toe weet ek net!

6.Tydsbestuur.

7.Ek het op my aansoekvorm gesê dat KeVIN Heart my gunsteling akteur is.

8.Die baie trappe tot by my kamer op vloer sewe.

9.Cinderella, want ek sal tipies my skoen verloor of vergeet.

10.Ongetwyfeld die winter.

11.Amsterdam.

12.Ek kan brei.

Michelle Aery van der Sandt

1.Thabazimbi.

2.Klapper patats en pap-en-sous.

3.Calvyn.

4.Boerebar.

5.Dit was my eerste keuse en almal wat ek gevra het, het gesê ek lyk soos ’n tipiese Karlien meisie – so toe doen ek aansoek en hier is ek nou.

6.Jy kom nie by almal uit wat belangrik is nie (veral vriende).

7.Die HK het die verkeerde Michelle van der Sandt “gestalk” op Facebook en sy het ’n cherry in haar hand gehad. My naam is toe nou van “aery cherry”, maar hulle het vinnig agtergekom toe ek in Karlien instap op dag een dat dit nie ek was nie.

8.Ons het ’n boekie gekry wat ons vir ons ouers moes gee, maar my ma-hulle kon nie hier wees nie, so ek het dit gehou. Die aand het ek die boekie gelees (uit nuuskierigheid) en dit het gevoel of ek dadelik deel was van Karlien. Dit het baie vir my beteken om te kon lees hoe ons HK se ma’s gevoel het oor hulle.

9.Sneeuweitjie.

10.Winter.

11.Skotland.

12.Ek kan Saartjie soos ’n baas, maar daarna moet ek gaan slaap.

Lizri Bok de Villiers

1.Randfontein.

2.Ek sal die pienksous soos koeldrank drink.

3.Die amfi – ek “love” dit om vir die mense te sit en kyk.

4.Die “tuin”.

5.My ma was in Karlien en ek het altyd net gehoor van Karlien en vir my was daar nooit regtig ’n ander opsie nie.

6.Om aan alles en almal ewe veel tyd en aandag te gee.

7.Ek het SpringBOK kleure in twee sporte.

8.Nie veel anders as my “outfit” en hoe my ouers gehuil het toe hulle moes ry nie.

9.Pocahontas. Nes sy verkies ek die geselskap van die diere bo die van mense.

10.Somer, without doubt. Wat is beter as son, see en sand.

11.Hawaii, Skotland en Griekeland.

12.Ek kan die “wurm” doen.