Dinees was nog altyd gewild. Die jong man op die foto was in Overs – en is gelukkig nie my pa nie. My ma was wys en het vir haar ’n aantreklike man in Patria uitgesoek ’n paar jaar later.
En so gaan die legende voort – vandag kan ek in Karlien se in vorige bewoners se voetspore loop en my eie stories leef. Dankie, Mamma, vir die kleurvolle verhale en vir die geleentheid om my rooi hempie en Willempie op die bors aan te trek vir ’n opwindende studente reis wat ek hopelik ook eendag met my kinders kan deel.
sandkoerant 14
sandkoerant 15