San Lameer Newsflash/Nuusflits JanFeb 2019 | Page 3
News from the Managing Director / Nuus vanaf ons Besturende Direkteur
the villa numbers.
Ÿ Prior arrangement with the Maintenance Department, will
accelerate the process by eliminating the waiting time
while numbers need to be matched and selected.
FAREWELL TO BEN ROBERTS – LEITCH LANDSCAPES
On more personal news, Ben Roberts, has decided to leave San
Lameer and Leitch Landscapes after over 15 years of service.
He joined us on 1 September 2003 when we first outsourced
st
the gardens and grounds contract and will leave us on the 31
January 2019. He has decided to emigrate to New Zealand with
his wife Lucy, and 2 daughters, Claire and Riley. We wish him
all the best with this big move and success in his travels. Thank
you for your service to us.
2
2003 by ons aangesluit toe ons die tuinkontrak begin
uitkontrakteer het.
Ben verlaat ons op 31 Januarie 2019. Hy het besluit om na
Nieu-Seeland met sy vrou, Lucy, en 2 dogters, Claire en Riley
te emigreer. Ons wens hom net die beste toe met hierdie groot
skuif en sukses in sy reis vorentoe.
Dankie vir jou getroue diens aan ons.
Geagte Huiseienaars
Ÿ “CATCH AND RELEASE” DAM
Neem asseblief kennis dat niemand enige vis, lewendige aas of
skulpdiere van die strandmeer of enige meer, rivier, stroom of
dam binne die landgoed sal uithaal of verwyder nie, behalwe by
die visdam langs die landgoed se onderhoudskantoorgebou, wat
spesiaal aangewys is vir visvang (slegs vang en vrylating) deur
die Vereniging.
GHOLFKARNOMMERS
Let asseblief daarop dat die villa nommer van die eienaar op
die gholfkar op so 'n manier vertoon moet word dat dit dag en
nag sigbaar is. Die nommers vir die gholfkarre is beskikbaar by
die Landgoedkantoor teen R5-00 per nommer.
VILLA HUISNOMMER
Die proses vir die verkryging van keramiek villa nommers is
soos volg;
Die koste PER NOMMER is R140,00 (dws 4x nommers =
R560,00) en kan by die LANDGOEDKANTOOR betaal word.
Neem die kwitansie aan die Onderhoudsafdeling om die villa
nommers te verkry
Voorafreëling met die Onderhoudsafdeling sal die proses
versnel deur die wagtydperk uit te skakel terwyl daar nommers
wat ooreenstem uitgesoek word.
VAARWEL AAN BEN ROBERTS - LEITCH LANDSCAPES
Op 'n meer persoonlike noot, Ben Roberts van Leitch
Landscapes, het besluit om San Lameer en Leitch Landscapes
na meer as 15 jaar van diens te verlaat. Hy het op 1 September
Pine Pienaar
Managing Director / Besturende Direkteur
Architectural & Building Regulations