San Lameer Newsflash/Nuusflits JanFeb 2019 | Page 4

News from Security / Nuus vanaf Sekuriteit Update of information on Click On System In order for Security Department to update the Database on the ClickOn system we kindly request homeowners to complete the registration forms. Please download the below (applicable) link and send forms to Mr Dawid Malan: [email protected] . Key Control Room Kindly be informed that we are in the process of upgrading our key control room. It has come under our attention that the existing tags are faded to such an extent that the villa numbers are no longer visible. We would like to standardize all key tags (please see sample). We would like to ask for your assistance by completing the attached authorization form which will grant us permission to bill you an amount of R35.00 on your homeowner levy account for the manufacturing of the tag. Your prompt response would be greatly appreciated in this regard. Sleutelbeheerkamer Let asseblief op dat ons in die proses is om ons sleutelbeheerkamer se sleutelstelsel te verbeter. Dit het onder ons aandag gekom dat die bestaande villanommer sleutelhouers baie verouderd is en dat die villa nommers nie meer sigbaar is nie. Ons wil graag alle sleutelhouers standaardiseer (sien asseblief voorbeeld). Ons wil graag u hulp vra deur die aangehegte magtigingsvorm te voltooi, wat ons toestemming sal gee om 'n bedrag van R35.00 op u huiseienaarheffingsrekening te plaas vir die vervaardiging van u villa sleutelhouer. Laai asseblief die onderstaande (toepaslike) skakel af en stuur ingevulde vorm aan Mnr. Dawid Malan: [email protected]. Please download the below (applicable) link and send forms to Mr Dawid Malan: [email protected] . Opdatering van inligting op “ClickOn”- stelsel Ten einde die Sekuriteitsdepartement te help om die databasis op die “ClickOn”-stelsel op te dateer, versoek ons huiseienaars om die registrasievorms te voltooi. Laai asseblief die onderstaande (toepaslike) skakel af en stuur vorms aan Mnr. Dawid Malan: [email protected]. Deduction permission letter: Keys & Name Tags Registration form: Individual or Trust Registration form: Multiple or Syndicate Registration form: Private Maids News from the Library / Nuus vanaf die Biblioteek News from Leitch / Nuus vanaf Leitch After a fairly dry December holiday period which was great for the guests and homeowners, January 2019 has started off fairly wet. We have received over 120mm of rain so far this month. This has allowed the gardens and lawns to remain green, lush and full. We are busy with all the garden requests from homeowners that we were unable to do during the December holidays due to the fact that our sole focus in that time is keeping the estate clean and tidy. We hope to have all these tasks complete by end of February. Mowing, weeding and formative pruning take up all our time in these hot, wet months. Na 'n redelik droë Desember-vakansietydperk wat wonderlik was vir die gaste en huiseienaars, het Januarie 2019 redelik nat begin. Ons het hierdie maand meer as 120mm reën ontvang. Dit het die tuine en grasperke toegelaat om groen en welig te bly. The library at San Lameer Estate provides a vast range of excellent and up to date leisure and informative books, DVDs and puzzles for the homeowners and guests to enjoy during their stay. Ÿ Membership to the library is free and users should take note of the following: Books and puzzles may be borrowed for a maximum period of 14 days and must be returned on or before the stamped date in order for other users to also enjoy the books. Ÿ Library users may borrow a maximum of 3 books at a time. Ÿ DVDs may be taken out at a cost of R10 per DVD for 2 days. Ÿ UNDER NO CIRCUMSTANCES may any book, puzzle or DVD be removed from the estate. Ÿ It is the responsibility of all library users to ensure that books, puzzles and DVDs do not suffer any damage as a result of negligence while in their care. Users will unfortunately be charged with the replacement cost of any books or DVDs that have been damaged, lost or not returned. Ÿ Free Wifi is available during library hours. Ÿ Printing, copying, scanning and internet usage is available at a cost as stipulated by the library. Die biblioteek op die San Lameer Landgoed bied 'n wye verskeidenheid uitstekende en aktuele ontspannings- en insiggewende boeke, DVD's en legkaarte vir die huiseienaars en gaste om tydens hul verblyf te geniet. Ons is besig met al die tuinversoeke van huiseienaars wat ons nie tydens die Desember-vakansie kon doen nie, omdat ons alleenlik in die tydperk die landgoed skoon en netjies hou. Ons hoop om al hierdie take teen einde Februarie te voltooi. Sny, onkruid vewydering en snoei sal dan al ons tyd in hierdie warm, nat maande opneem. Ÿ Ÿ Ben Roberts Leitch Landscapes Manager / Bestuurder Dawid Malan Security Manager / Sekuriteitsbestuurder Ÿ Lidmaatskap aan die biblioteek is gratis en gebruikers moet kennis neem van die volgende: Boeke en legkaarte mag vir 'n maksimum tydperk van 14 dae geleen word en moet op of voor die gemerkte datum teruggestuur word sodat ander gebruikers ook die boeke kan geniet. Ÿ Biblioteekgebruikers mag maksimum 3 boeke op 'n slag leen. Ÿ DVD's kan vir 2 dae teen R10 per DVD uitgeneem word. Ÿ ONDER GEEN OMSTANDIGHEDE mag enige boek, legkaart of DVD vanaf die landgoed verwyder word nie. Dit is die verantwoordelikheid van alle biblioteekgebruikers om te verseker dat boeke, legkaarte en DVD's nie beskadig word as gevolg van nalatigheid terwyl dit in hul sorg is nie. Gebruikers sal ongelukkig verantwoordelik wees vir die vervangingskoste van enige boeke of DVD's wat beskadig, verlore of nie terugbesorg is nie. Ÿ Gratis Wifi is beskikbaar tydens biblioteekure. Druk, kopiëring, skandering en internetgebruik is beskikbaar teen 'n koste soos deur die biblioteek bepaal en aangedui.