SABI Magazine February March 2016 | Page 23

Gryswater die bure ook hulle bydrae. Wanneer die vullissake een maal per week uitgesit word, is dit vir die straatlopertjies baie vinnig om die herwinbare sakke vullis op hulle trollies te laai en na ‘n herwinningsaanleg soos Rat Race toe te vat waar hulle ‘n geldjie daarvoor kry. Die munisipale vragmotors (of hulle kontrakteurs) verwyder dan net die “stink” sak. Sonneblom in toiletrol ; Sonneblom maak knop Ons het ‘n plastiese badjie in die stort en gebruik hierdie water om die toilet mee te spoel. Ons huis en tuinuitleg is ongelukkig nie so dat ons met gemak pype van die wasmasjien, bad, stort en wasbak se uitlate na die grasperk kan herlei nie. Indien onbehandelde gryswater - wasgoed stort- en badwater - vir langer as twee dae gestoor word, word dit stink. Pieter sorteer Vullis Nog steeds op die tema van “moenie mors nie” / “moenie Moeder Aarde so verniel nie, sy is al wat ons het.” Ons sorteer reeds die afgelope ses jaar ons vullis tussen kompos; glas en bottels; blikke; plasties; papier en karton; en dan die “stink blik”, bv bloederige plastiese sakkies waarin vleis was en babadoeke. My man, Pieter, (op die foto’s) is ook hier in beheer. Weereens lewer 28 mm en 15 mm Verlede week het ons 22 mm reën gehad en die afgelope 24 u \