rft nuus Augustus 2014 August 2014 | Page 9

7 ways to PRAISE val hy op sy aangesig voor God neer en aanbid Hom (Jona 2:9) Dit is Barouch! Om selfs in die laagste tye van jou lewe God se lof en goederteirenheid te besing! “to shout for joy” Shabach is om met ‘n harde stem iets uit te basuin. Om met jou hele wese lof uit te roep. Dis ‘n oorwinningskreet. HALLELUJAH!!!! Psalms 47:2 “Alle volke klap met die hande, juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel.” Isaiah12:6 (Message) “Sing praise-songs to God. He’s done it all! Let the whole earth know what He’s done. Raise the roof! Sing your hearts out o Zion! The Greatest lives among you: The Holy One of Israel!” Psalms 63:4 “... my lippe moet U prys ...” mees algemeenste vorm van aanbidding, want dt is presies wat ons doen elke keer wat ons ‘n diens bywoon. 1 Kron. 16:9 “Sing psalmsing tot Sy eer, spreek van al Sy wonders.” Psalms 149:3 “Laat hulle Sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter.” Hallel / Halal is waar ons die woord Halleluja vandaan kry. Dit is die vorm van aanbidding wat jou vra om uit jou “comfort zone” te klim. Dit beteken letterlik ”to be clamorously foolish demanding attention”. Dis om met ‘n groot geraas die Here te aanbid. Dit is hierdie tipe lofprysing wat Dawid uitgebeeld het toe hy in sy onderkleed voor die ark gedans het. Dit is om totaal uitbundig te wees voor god en nie om te gee oor wie wat sê nie, maar Hom in totale oorgawe te aanbid. “To sing accompanied by a musical instrument.” Zamar beteken letterlikom snare te pluk; om fees te vier met sang en musiek; om hande te klap op maat van musiek. Hierdie is die Psalms 113:1-3 “Halleluja, loof o knegte van die Here, loof die Naam van die Here! Laat die Naam vand ie Here geprys word, van nou af tot in ewigheid. Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die Here geprys word.” “to sing a spontaneous new song” Tehillah is om te sing dit wat natuurlik uit die hart borrel. Ongeoefen en onbeplan. Dit is letterlik die tip