rft nuus Augustus 2014 August 2014 | Page 5

Een van die realiteite van vandag is dat daar baie min 20 - 40 jarige mense in die kerke is. Omdat die lewe so gejaag is, het kerk vir hierdie jongmense ongelukkig opsioneel begin word. Dit is vir hierdie rede wat ons besluit het om’n groep te begin waar ons hierdie jongmense kan bereik op hulle vlak. Ons doel is: ? Om ligdraers van Jesus te wees; ? te groei in ons verhouding met Jesus Om saam ? te ondersteun en aan te spoor Om mekaar ? Om ‘n verskil te maak in die wêreld daar buite! Ons grootste passie bly egter om mense te lei om dissipels van Jesus te word. As jy dus 20 - 40 jaar oud is, en wil deel word van hierdie dinamiese groep Young Adults, kontak gerus vir Riette by 082 343 5289 of Hettie by 079 479 1900.