LANDBOU
LANDBOU
daarna te nat om te saai. Nou het dinge verander en begin dit eers in Junie reën. Die afgelope vyf of ses jaar plant ons rustig in Mei in die stof, dan kom die reën en ons het goeie oeste gehad. Tog het die reën’ n bietjie aangeskuif en reën dit nog lekker in September. Of dit reën dalk nie, maar dit bly koel en klam.
“ Ons moeilikheid is die noordoostewind wat hier oor die berg kom en die koring binne twee dae tot niet kan waai. Dan is dit klaar. Op ander plekke soos by Porterville val daardie wind harder oor die berg, val teen die grond vas en waai die koring heeltemal uit. Dis soos’ n blaser. Dit maak alles droog en laat die graan soos hooi ruik wat jy platgesny het. Dit is veral in September en Augustus wanneer die vog begin min raak. Die are moet dan blom en pitte vorm. Die wind droog dit dan alles uit en jy kan sien hoe die are wit raak.”
Wat die plant self vertel
’ n Goeie manier om te bepaal of die koring droog is, is eintlik iets waarvan min mense weet, vertel hy.
UPGRADE TO THE HIGH QUALITY TORRENTI RANGE
Torrenti delivers performance you can trust. Originally known for our premium brass and PVC valves, we’ ve expanded our range to include durable clamps, tank connector kits, and reliable pump packing— all developed and tested for Africa’ s harsh climate and demanding irrigation systems.
Every Torrenti product is built to top manufacturing standards, incorporating the latest international technology to ensure lasting performance in the field.
VALVES | CLAMPS | TANK KITS | PUMP PACKING
Exclusively distributed by.
Available from participating AgriMark retail stores.