LANDBOU
LANDBOU
6.
6. Die Dohne-Merinokudde op Meerlandsvlei is een van die vertakkings van die boerdery.
rature as wat voorgeskryf is. Ons werk gemaklik met temperature tot 47 ° C in die sweethope, heelwat meer as die norm,” sê hy.
Willie vertel dat hulle vanjaar, in die huidige droogtetoestande ná die droë somer van 2025 / 2026, die sweethope meestal drie keer moes natmaak omdat die tee nie genoeg vog gehad het nie.“ Jy moet dit maar dophou volgens die natuur se omstandighede en die tee se voorkoms.”
Daar is’ n effense teenstrydigheid in hierdie proses omdat’ n mens die tee moet natmaak om dit droog te kry, maar dit is nodig om die geur uit te bring en daarvoor het jy vog, temperatuur en suurstof nodig om fermentasie te verseker.
MARKtoe! September 2026 0