LANDBOU
LANDBOU
heemse fynbos- en kruieprojek. Sy bestuur die prosesse rondom die oes, droging, verwerking en verpakking van kankerbos( Sutherlandia frutescens) en ander inheemse kruiegewasse, soos boegoe, wildeals, olienhout en rooibostee, wat in verskillende vorms verwerk en bemark word.
Volgens eie erkentenis is hulle nie juis bemarkers nie, maar hulle het darem’ n klompie mense wat hul gesondheidsprodukte by padstalletjies en skoue verkoop. Sommige koop slegs op klein skaal, terwyl ander grootmaataankope doen, herverpak en dan weer aan ander kliënte verkoop. Maar dis nie al nie. Ons gesels oor’ n koppie rooibostee oor alles wat op Meerlandsvlei gebeur.
2.’ n Hele reeks kruieprodukte word hier verbou en bemark, insluitend kankerbos, boegoe, wildeals en olienhoutblare.
2.
MARKtoe! September 2026 37