LANDBOU
HERMAN ROSSOUW, WILLIE & HERMA SCHOEMAN | MEERLANDSVLEI
LANDBOU
1.
HERMAN ROSSOUW, WILLIE & HERMA SCHOEMAN | MEERLANDSVLEI
Meerlandsvlei is’ n plaas met vele fasette en familiebande loop sterk deur die verskillende boerderyvertakkings wat die familie hier besig hou.
Herman Rossouw is die man wat alles bymekaar hou, maar is gou om te erken dat sy dogter Herma( Schoeman) en haar man, Willie, belangrike rolspelers is en verseker dat hul ondernemings vlot funksioneer.
In kort is Herman hoofsaaklik by die rooibostee, skape en beeste betrokke, Herma kyk na die gesondheidsprodukte en skape en Willie sien om na die rooibosteeproduksie en die ander boerderybedrywighede.
Herma is die dryfkrag agter Zithande Herbs en as verteenwoordiger van die Schoeman-familie op die plaas is sy nou betrokke by die bestuur en verdere ontwikkeling van die in-
1. Die enjinkamer van Meerlandsvlei: Willie en Herma Schoeman en Herman Rossouw.
36 MARKtoe! September 2026