MARKtoe! September 2026 - Uitgawe 141 | Page 34

LANDBOU
LANDBOU

“ Ons sal moet werk aan die pryse en tariewe wat ons onnodig vir koring betaal en die regering moet daarby ingryp. Die probleem is die gesubsidieerde koring wat ingevoer en hier‘ gedump’ word, ten koste van Suid-Afrikaanse produsente. Aan die Randfonteinheffing van R800 / t moet ook iets gedoen word. Die politiek sal altyd’ n invloed hê, maar ons produsente moet deur hulle ondersteun word,” glo Avi.

34 MARKtoe! September 2026