MARKtoe! September 2026 - Uitgawe 141 | Page 26

LANDBOU
LANDBOU

te verminder, maar ek glo tog dat jy die grond elke paar jaar moet losmaak. Die vorige eienaar het dit gedoen, maar ons het’ n spesiale hoëspoedskyf gaan koop nadat ek my huiswerk deeglik gedoen het. Daarmee het ons die kweek bewerk, veral ook omdat ons so laat geplant het en nie tyd gehad het om al die lande vooraf heeltemal skoon te kry nie. Ons het gesien die koring het beter opgekom op daardie dele waar ons dit gebruik het as op ander waar ons dit nie gebruik het nie. Hier was baie kweek, of bankrotgras soos dit genoem word, wat’ n uitdaging was om dood te spuit en omgewerk te kry. Dit was ons eerste jaar hier.

“ Met minimumbewerking dop jy nie die grond om nie, maar’ n mens moenie vergeet dat jy die grond van tyd tot tyd’ n bietjie moet losmaak nie.’ n Buurman het sy grond gerip en het 800 kg / ha meer op daardie grond gerealiseer. Toegegee, dit werk nie oral vir almal ten goede nie en ek glo’ n mens moet so elke twee jaar die grond losmaak.”

Planne vir Goedemanskraal is volop.

External Parasite Control

Visit Our Stand at NAMPO CAPE > Voermol # 22
Trusted solutions to control parasites. Healthier animals. Better productivity.
Available at your nearest Agrimark Branch!
01 Amitraz 12.5 %
02 Cyperdip 20 % EC
03 Cypertraz Pour-On
®
04 Steladone 300 EC
Controls ticks. Kills lice & mange mites.
HAND SPRAYS SPRAY RACES
Controls ticks & flies. Kills lice.
HAND SPRAYS SPRAY RACES DIPS
Controls ticks & flies. Kills lice.
POUR-ON
Controls ticks, fleas, blowflies, screw worms, keds & lice.
HAND SPRAYS SPRAY RACES DIPS
Contains: Amitraz 12,5 g / L
G3437 Act 36 / 1947
Contains: Cypermethrin 200 g / L
G3471 Act 36 / 1947
Contains: Cypermethrin 15 g / L and Amitraz 17,5 g / L
G3472 Act 36 / 1947
Contains: Chloorfenvinfos 300 g / L
G1328 Act 36 / 1947
Distributed by Lionel’ s Veterinary Supplies | www. lionelsvet. co. za
Amitraz 12.5 %, Cyperdip 20 % EC, Cypertraz Pour-On: Registration Holder: Vetpharma( Pty) Ltd | Co. Reg. No. 2010 / 016874 / 07 | www. vetpharma. africa Steladone 300 EC: Registration Holder: Zagro Africa( Pty) Ltd | www. zagro. com
0 MARKtoe! September 2026