LANDBOU
doodgaan en onder die grond doodgaan. Dan word dit ook groter,” verduidelik Erick.
Nadat die aartappels geplant is, vermeerder hulle onder die grond en een aartappel inisieer 12 tot 20 knolle, of dalk meer. Moerkwekers spuit die plante dood om die moerpersentasie’ n bietjie hoër te maak.
Koelkamers is deel van die proses
LANDBOU
Klipfontein Boerdery en Koelkamers is ook’ n naverwerkingsen bergingsfasiliteit. Frikkie vertel dat die koelkamer’ n goeie inkomste skep.“’ n Groot gedeelte van die seisoen is die koelkamer net halfvol, maar vir drie maande is dit 100 % vol met omtrent 30 000 sakke.”
Met die sakke gaan dit oor die gewig of die hoeveelheid aartappels in’ n 25 kg-sak. Dit wissel vir verskillende knolgroottes. As daar te veel knolle per sak is, val die prys nogal skerp. Die
7. Aartappels in sakke is gereed vir kopers om af te haal. Frikkie, Erick en klein Thinus by een van die damme op die plaas.
7.
MARKtoe! September 2026 15