MARKtoe! September 2026 - Uitgawe 141 | Page 13

LANDBOU
LANDBOU

faktor. Grondgesteldheid in die Rooi Karoo, soos die streek waarin hulle boer bekend staan, is goed vir aartappels. En dit kan lekker warm raak in die somer en 45 ° C is nie ongewoon nie.

“ Ons aartappellande is sanderig en goed gedreineer en ideaal vir aartappels.”

Van proefbuis tot moer

Frikkie verduidelik die siklus van moerkwekery en vertel dat dit alles in’ n proefbuis begin waar die eerste generasie knolle gekweek word, aanvanklik piepklein. Dit word dan, soos wat hulle groei, oorgeplant totdat hulle by generasie drie of agt kom. Hy plant generasie 3-knolle. Daar word deurgaans gesorg dat die knolle virusvry bly,’ n vereiste om as moere gesertifiseer te kan word.

“ Omdat ons redelik geïsoleer is op Klipfontein en daar geen ander aartappelkwekers naby is nie, is die voorkoms van

met Ruwag se volledige reeks Diamant Snywiele

Van hout en metaal tot stene en versterkte beton. Ruwag se materiaal-spesifieke diamant snywiele lewer ongeëwenaarde snyvermoë vir enige taak op hande.
PRECISION TOOLS
ORIGINAL RUWAG
QUALITY GUARANTEED
THE POWER TO CREATE
www. ruwag. co. za
MARKtoe! September 2026 0