LANDBOU
LANDBOU
plant nie tafelaartappels nie. Ons plant dus sekere kultivars en verskaf die knolle aan ander aartappelboere.’ n Mens kyk maar wat werk op die plaas en wat nie. Hierdie kultivars is die beste vir ons afset en daar is’ n konstante aanvraag. Avalanche doen goed in die Sandveld, maar nuwe kultivars kom gereeld op die mark.”
Avalanche het’ n lang rusperiode / dormansie en kan onder goeie toestande goed bewaar word en word as’ n vroeë hoofseisoenvariëteit beskryf. Die groeiperiode is 70 tot 90 dae vanaf opkoms, afhangend van die seisoen. Dit is droogtebestand. Kenmerkend van die variëteit is die relatief kort groeiseisoen en eenvormige knolle.
Die opbrengste is goed en gemiddeld omtrent 40 t / ha. Die variëteit se kort groeiseisoen, eenvormige knolle, goeie hanteringseienskappe en vermoë om hitte en droogte te hanteer, maak dinge makliker, maar dit hang natuurlik ook af van die grondgesteldheid. Genoeg water is egter die beslisende
Lewe vir die vroeë oggende op die plaas. Nie vir slapelose nagte van skape tel nie.
Ons weet hoe vinnig dinge in boerdery kan verander. Of dit nou beplan of onbeplan is, ons het altyd’ n plan. As markleier, met meer as 108 jaar se ondervinding en’ n landwye infrastruktuur, kan jy staatmaak op Santam om aan te pas by wat ook al volgende kom.
Gesels met jou tussenganger of gaan na santam. co. za / products / agriculture om uit te vind wat ons landbouversekering jou alles bied.
Santam is‘ n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste( VFD 3416),‘ n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en die beheermaatskappy van sy groepmaatskappye.
0 MARKtoe! September 2026