MARKtoe! SEPTEMBER 2023 Uitgawe 108 | Page 21

LANDBOU
Links bo : Jannie en Helena van Zyl , AP se ouers , voor die oorspronklike opstal op Klein Sanddrift . Regs bo : AP van Zyl en sy vrou , Jodene , op die werf van Klein Sanddrift . Onder : Kuilvoer word op die plaas gemaak en onder seile geberg

“ Die blomme het weer gewys hoe belangrik diversifikasie in die landbou deesdae is . Selfs met die gesaaides , want een jaar is ‘ n koringjaar en dan weer ‘ n garsjaar .”

21 MARKtoe ! September 2023