HERITAGE OF ADVENTURE available at
LANDBOU
water vir verspreiding na die res van die plaas berg – alles onder druk en dus spaar hy aansienlik baie krag vir die pompe .
AP het al van sy skape minder gemaak tot 4 skape op ‘ n hektaar weiding , veral omdat dit baie duur raak as jy hulle in droë jare moet voer . “ Elkeen maak mos sy eie somme , maar die somme van die rekenmeester en die bankbestuurder is nie altyd soos myne nie ,” spot hy .
Hy het nie veel uitdagings buiten die gewones vir saai- en veeboere nie . Natuurlike water uit die berg vir sy melkstal en spilpunt is volop en as die krag afgaan , skop sy 85 kVA-kragopwekker in en die spilpunt begin outomaties weer loop as die krag aangaan . Hy meen
dit gaan ongeveer R3 miljoen kos om sonpanele aan te bring om die kragonderbrekings teen te werk . Dieselverbruik is egter hoog en een van die insetkostes wat bly styg .
“ Ons het ook gereeld probleme met veediefstal en koperkabels van my spilpunt is ook al gesteel . Gelukkig is die skuldiges vasgetrek maar in die hof het hulle getuig hulle weet nie waar die kabels in hul motor vandaan kom nie en is vrygespreek . Ons heg halsbande met monitors om ons skape se nekke en dit is nogal ’ n afskrikmiddel vir veediewe .”
Met net twee werkers in die melkstal en 5 ander werkers is sy arbeidskoste ook taamlik beperk .
Ander probleme wat hy gereeld ervaar is met ‘ n groot trop
SHOP OUR ODYSSEY RANGE
HERITAGE OF ADVENTURE available at
DID YOU KNOW ?
0 MARKtoe ! September 2023
Originating in Kenya , the roots of Safari by Bata are deeply entrenched in African soil and culture since 1960 .