MARKtoe! SEPTEMBER 2023 Uitgawe 108 | Page 18

BOER VOORUIT MET WILLARD BETROUBAARHEID

Vir meer as 65 jaar verskaf Willard batteryprodukte gebaseer op die nuutste tegnologie en geskik vir ‘ n wye reeks toepassings . Dit maak Willard die voorkeurbattery vir generasies gevestigde boere , sowel as toekomstig .
Bepaal jou battery behoeftes vandag deur ons toegewyde en ervare velddiensspan te kontak . Hulle sal jou onderneming besoek en verseker dat daar aan al jou battery kragbehoeftes voorsien word .
Kontak ons vandag nog by 0860 12 00 12
www . willard . co . za
0 MARKtoe ! September 2023