LANDBOU
Bo : Die Nuwejaarsvleiland is ‘ n gebied van meer as 47 000 ha en die bewaringsbeginsels wat daar toegepas word , word ook deur die Pratts ondersteun . Onder : As deel van die rehabilitasiepogings van die Nuwejaarsvleiland spesiale bestuursgebied , is seekoeie weer in die gebied hervestig en ‘ n mens sien hulle van tyd tot tyd van die pad af .
11 MARKtoe ! September 2023