MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 8

LANDBOU
LANDBOU

hy die regte grond in die Kaap kies. Die plaas is geleë in die Kaapse Skiereiland en kyk uit oor Valsbaai.

’ n Grondslag van uitnemendheid

Sy groot dryfveer was om te bewys dat die Kaap se klimaat en grond geskik was vir wyn- en vrugteboerdery. Constantia, toe sowat 760 ha groot, is deur hom ontwikkel, en hy het wingerde aangeplant en wyn van uitstaande gehalte begin maak. Dit is veral vir sy soetwyne dat Groot Constantia wêreldwyd bekend geraak het.

2. Eendjies, eendjies, stap in’ n ry... In die agtergrond is die museum wat die skatkis van Groot Constantia se erfenis oor die eeue heen bewaar.

2.

8 MARKtoe! Oktober 2025