MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 76

HERLEWINGSLANDBOU
HERLEWINGSLANDBOU
6.

6. By Nederburg word dekgewasse eerder platgerol as afgesny—’ n eenvoudige stap wat groot verskil maak vir grondgesondheid en waterretensie.

Hy glo dat die suikervlakke in die plantblare’ n natuurlike beskerming teen insekte bied, en dat die doel is om’ n vlak van ongeveer 12 op die Brix-skaal te handhaaf.

“ Wanneer die telling onder 12 daal, begin insekte jou plante aanval – dis eenvoudig hoe die natuur werk,” verduidelik hy.“’ n Swak plant lok insekte, maar hoe gesonder die grond funksioneer en hoe sterker die wortelstelsel, hoe hoër is die suikervlakke in die blare.’ n Studie in die VSA het getoon dat insekte nie plante met suikervlakke bo 12 Brix vreet nie – hulle vrek of beweeg aan na ander plante. Ons probeer dus

76 MARKtoe! Oktober 2025