MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 74

HERLEWINGSLANDBOU
HERLEWINGSLANDBOU

uitnemende gehalte te produseer, maar op’ n meer natuurlike en volhoubare manier deur die grond se gesondheid en gehalte oor tyd te herstel en te verbeter.

5.

5. By Nederburg kry selfs snoeihout en plantreste’ n tweede lewe— alles word herwin in hierdie komposhoop vol mikrobes en energie.

Boustene van volhoubaarheid

“ Dit is nie’ n vinnige proses nie, en daar is ook geen vaste resep daarvoor nie,” sê hy.“ Daar is’ n aantal beginsels wat toegepas moet word, en op grond daarvan kan ons herstel en verbeteringe aanbring. Herlewingslandbou is ons uitdaging om die grondgebruike van die verlede om te keer— om meer

74 MARKtoe! Oktober 2025