Woorde: Danie Keet | Fotografie: Danie Keet en verskaf
HERLEWINGSLANDBOU
Water
Woodlands, Nederburg en Springfield se pad na herlewingslandbou
Woorde: Danie Keet | Fotografie: Danie Keet en verskaf
1.
Suid-Afrikaanse produsente staar ongekende uitdagings in die gesig: onreëlmatige reënval, stygende insetkoste en klimaatverandering dwing nuwe benaderings af. Herlewingslandbou,’ n wetenskaplik ondersteunde metode, werk met die natuur om grondgesondheid, watergehalte en gemeenskappe te verbeter.
2. 3.
1. Die waterherwinningsaanleg by Woodlands Dairy behandel daagliks tot 2 miljoen liter afloopwater. 2. Jersey-koeie wei op aangeplante weivelde by Woodlands Dairy waar volhoubare weiding en natuurlike voer die basis vorm vir hul premium melk en kaasproduksie. 3. Henk van Graan, landbou-spesialis by Nederburg, hou’ n fles houtasyn vas—’ n natuurlike pesdoder wat tydens die biochar-proses vervaardig word.