MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 71

WINKEL
WINKEL

20.

20. Klante is dankbaar vir’ n netjiese rybaan en kompeterende brandstofpryse.

Fred Kahn,’ n hoenderboer en bouer van die omgewing, verduidelik hoekom Agrimark sy eenstopwinkel is:“ Ek doen baie inkopies hier, want dis baie gerieflik. Die verbeterings is baie mooi gedoen en hier is nou baie meer produkte. Ek koop alles wat ek nodig het hier, soos loodgieterprodukte, rottegif en hondekos.”

Agrimark Philippi is slaggereed om klante van alles en nog wat te voorsien – hondekos, landboutoerusting, tuingereedskap, saad, swembadskoonmaakmiddels, onderdele, of pype en skroewe. Alles waaraan’ n mens kan dink om jou lewe so bietjie makliker te maak.

Philippi Olieboomstraat, Philippi, 7785 Tel: 021 703 1120

www. agrimark. co. za Volg @ agrimark op:

MARKtoe! Oktober 2025 71