MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 68

WINKEL
WINKEL

Dis nie net plaaslike produsente wat dekades lank al Agrimark se ondersteuning geniet deur middel van hul produkte, oplossings en praktiese kennis wat hulle verskaf nie. Die winkel bedien ook vele ander plaaslike besighede, en deesdae veral bouers en kontrakteurs.

Die hardeware-afdeling is ook aansienlik uitgebrei en hamers, spykers, skroewe, sae en houtplanke in verskillende diktes en lengtes word te koop aangebied.

Die meng van verf is’ n nuwe diens

Agrimark Philippi het nou ʼ’ n nuwe verfmengtoonbank. Verf van bekende handelsname word vinnig in die winkel gemeng terwyl die klant vir sy spesifieke skakering wag.

16. Verf van bekende handelsname is beskikbaar.

16.

68 MARKtoe! Oktober 2025