MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 66

WINKEL
WINKEL

By Agrimark Philippi is alle klante belangrik, maak nie saak of hulle groot of klein produsente, brandstofverbruikers, of terloopse besoekers is nie.

Philippi, wat bekend staan as Kaapstad se kosmandjie, produseer tot 80 % van die stad se vars groente – van wortels en kool tot blaarslaai en spinasie – danksy die Kaapse Vlaktewaterdraer, wat tot drie groeiseisoene per jaar moontlik maak.

12. Agrimark Philippi het’ n splinternuwe baadjie aangetrek. Die winkel is einde Augustus heropen en spog nou met’ n baie groter produkreeks, nuwe dienste en veilige parkering. 13. Gasbottels kan hier hervul word of nuwe bottels van verskillende groottes kan gekoop word. 14. Agrimark Philippi verkoop sement en boumateriaal. Draad en net kan in rolle of per meter gekoop word. Hooibale en veevoer in sakke is ook beskikbaar.

12.

13. 14.

66 MARKtoe! Oktober 2025