MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 47

LANDBOU
LANDBOU

12.

12. Volkmar is verantwoordelik vir die operasionele kant van die blomboerdery.

in’ n koelketting te hê nie. Ons het wel koelkamers om die lewensduur van die blomme’ n bietjie te verleng— dit is genoeg.

“ Al hierdie dinge kos geld. Ons oes’ n blom op die regte tyd, wanneer’ n lelie byvoorbeeld twee kleurknoppe wys. Sommige ander blomboere moet al oes voordat hulle selfs kleur sien en gebruik dan produkte sodat die geplukte blomme verder kan ontwikkel. Dit is alles uitgawes wat ons nie het nie,” vertel hy.

Dit is wel belangrik dat die Engelkes vooruit beplan en seisoenaal besluit watter blomme goeie verkopers is en

MARKtoe! Oktober 2025 47