MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 40

LANDBOU
LANDBOU

8.

8. Engelke Blomme bestaan al sedert 1933. Hier is van links: Olga Beylefeld, Irma Engelke, haar dogter Carla Buhr, Günther Engelke, haar seun, en Otto, haar man. Voor is die Engelkes se ander seun, Volkmar. Günther en Volkmar het die besigheid by hul ouers oorgeneem. Olga is Irma se suster.

40 MARKtoe! Oktober 2025