MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 36

LANDBOU
LANDBOU

3.

3.’ n Vrolike blommemuur in Wetton nooi klante in om blomme te kom koop. Sowat veertig verskillende variëteite word op die plaas daar naby gekweek.

word, is gerieflik net sowat 5 km van hulle winkel af geleë, wat die daaglikse bedrywighede baie vergemaklik.

“ Ons is al geslagte lank hier. Volkmar is verantwoordelik vir die tegniese en operasionele deel van die boerdery, terwyl ons suster, Carla, by die blommewinkel werk.”

Boer meer intensief op minder grond

“ Ons boer op’ n kleiner stuk grond as in die beginjare, maar tye het verander en ons boer nou meer intensief. Ons uitgangspunt in ons boerdery en besigheid is om alles so eenvoudig as moontlik te hou. Dit is vir ons’ n wenresep, en ek kan met alle eerlikheid sê: ons maak ons geld met dit wat ons spaar.”

36 MARKtoe! Oktober 2025