7. Sprietuie is gewild in bredies of saam met ander blaar-groente in pap.
grond gegooi en die land word geploeg voordat daar weer geplant word. Alle besproeiing geskied uit boorgate op die plaas.
Leon sê hulle plant raap op die grond waar brokkoli en kool geplant was, om wisselbou toe te pas en nuwe elemente in die grond terug te bring. Gesonde grond lewer gesonde produkte. Vanaf die agtweke-plantjie wat geplant word, neem dit sowat drie maande voordat’ n kool- of brokkolikop weer geoes kan word.
Vroue plant en oes
Alle plantjies word met die hand geplant en later weer geoes. Daar is 25 permanente werkers op die plaas en sowat 50 dag-