MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 23

LANDBOU ons woon op’ n plaas, terwyl ons oudste dogter in die stad woon.”

LANDBOU ons woon op’ n plaas, terwyl ons oudste dogter in die stad woon.”

In die middel 1800’ s het Duitse immigrante in Philippi gebly, wat destyds as’ n semiwoestynagtige gebied gesien is. Hulle het egter bewys dat hulle suksesvol met groente in hierdie gebied kon boer en Kaapstad se inwoners daarvan kon voorsien. Dit was’ n hegte gemeenskap van families, en vandag nog is daar Duitse nageslagte wat steeds’ n lewe in die gebied maak.

Grondontwikkeling neem toe

Grond in Philippi is geweldig onder druk omdat dit deur ontwikkelingsprojekte, veral vir behuising, geoormerk word. Dit veroorsaak dat die landbougebied oor tyd al hoe kleiner word. Natuurlik speel veiligheid en misdaad ook’ n groot rol

4. Kool word in houtkratte op trekkers uit die land gery, waar dit skoongemaak en verpak word vir groothandelbestellings of aan plaaslike inwoners in hulle winkel, African Leaf Farm Stall, verkoop word.

4.

MARKtoe! Oktober 2025 23