MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 17

LANDBOU
LANDBOU

9. 11. 12.

11.’ n Bottel Grand Constance word vir sowat R1 000 per bottel verkoop.’ n Bottel van dié wyn wat 200 jaar oud was, is vir R420 000 gekoop. 12. Die binnekant van Groot Constantia se wynkelder, waar wyn in houtvate verouder.

Volgens Floricius kan die vliegie die witluis uitroei, mits’ n mens van die miere ontslae raak. Die sowat agt boere in die vallei werk egter almal saam om dit te bestry, anders sal die oefening futiel wees.

“ Dit is dus amper’ n perfekte wêreld. Ek is bevoorreg om saam met my gesin elke oggend op dié plaas wakker te word,” sê hy met’ n knipoog.

Van Constantia tot Groot Constantia

Na Van der Stel se dood in 1712 is Constantia op’ n veiling verkoop. Die plaas is verdeel, en Oloff Bergh het die gedeelte gekoop waar die Van der Stel-opstal was. Die plaas se naam is toe na Groot Constantia verander.

MARKtoe! Oktober 2025 17