MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 15

LANDBOU
LANDBOU

te oorkom. Kalanders is alomteenwoordig in die wingerde as dit nie goed beheer word nie. Aangesien die reënval in die area so hoog is( tussen 1 000 en 1 200 mm), moet daar gespuit word teen swamme, want die wingerde kry donsskimmel.

“ Al ons energie en tyd gaan in die grond in ten einde goeie gehalte druiwe te kan oes. Ons fokus is dus om die grond gesond te kry en te hou.’ n Gelukkige plant bou weerstand teen siektes op.

“ Rekordhouding is natuurlik ook van groot belang, en daar word noukeurig rekord gehou van wanneer, wat en hoeveel op die verskillende blokke gespuit word.”

Biologiese plaagbeheer met liewenheersbesies

“’ n Groot probleem waarmee wingerdboere stoei, is rolblaarvirus, wat deur witluis versprei word— deur aanraking en deur die wind.’ n Mens weet jy het witluis as die blare lyk asof

9. Ou brandewynstokers is ook in die museum te sien.

9.

MARKtoe! Oktober 2025 15