MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 10

LANDBOU
LANDBOU

produseer. Dit is’ n eeuoue, ryke geskiedenis wat onderhou en bewaar moet word.

“ Ek is baie bevoorreg om’ n uitstekende span vroue te hê wat in die wingerde werk. Hulle snoei, suier en pars die druiwe. Die mans doen die harde werk— hulle dra die druiwe uit die wingerde en ry die kratte of mandjies kelder toe.”

Daar word seker gemaak dat hulle die nuutste snoeitegnieke aanleer om ook te verseker dat die lewensduur van die wingerd verbeter deur die drag van die stokke goed te bestuur.

“ Ons spandeer’ n klomp geld aan snoeikursusse, maar dit is absoluut die moeite werd. Die werkers is vir ons goud werd.”

Passie vir grond en wortels

Ten einde topgehalte wyne te kan maak, moet’ n mens teruggaan na die oorsprong van die wingerdstok— grond en wortel. Dit is juis hier waar Floricius se passie lê, en hy het oor die jare

4. Dekgewasse word tussen die wingerd geplant om vog in die grond te behou en ook om te keer dat die bogrond deur water weggespoel word.

4.

10 MARKtoe! Oktober 2025