MARKtoe! OKTOBER 2023 Uitgawe 109 | Page 51

WINKEL
Die nuwe Expressmark en Total Energies-vulstasie op Addo waar klante brandstof op hul rekening kan koop . Die Expressmark het ‘ n uitgebreide produkreeks wat dit ook gerieflik maak vir toeriste op pad na die Addo-olifant Nasionale Park wat slegs 18 km verder is .

die winkel kom oopsluit as klante dringend produkte nodig kry en het al gas oor ‘ n naweek van sover as Citrusdal aangery . Ons ondersteun byvoorbeeld ook die dorp se inwoners met die insameling en verspreiding van kospakkies aan behoeftige gesinne , skoon water vir skole en boekinsamelings vir biblioteke ,” vertel Johan .

Dis duidelik dat die gemeenskap baat vind by die vriendelike en gemoedelike diens wat hulle by Agrimark Kirkwood kry . kirkwood Hoofstraat 34 , 6120 Tel : 042 230 0272 www . agrimark . co . za Volg Agrimark op :

51 MARKtoe ! Oktober 2023