MARKtoe! OKTOBER 2023 Uitgawe 109 | Page 52

Eucalyptus Oil , ter waarde van R519 ! Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .
KIEKIES

Ons het lesers gevra om hul mooiste , snaaksste , en mees unieke plaasfoto ’ s in te stuur en ons is oorweldig met inskrywings . Van ons gunstelinge is op Facebook geplaas vir julle stemme en hieronder is die top-inskrywings :

1 . Marine van der Colff ( WENNER ) 2 . Danel van der Merwe 3 . Elleni Basson 4 . Karlien Massyn 5 . Alta Groenewald 6 . Nicolene Obermeyer 7 . Charmaine Etherington 8 . Sané Lombaard 9 . Anjó Zondagh 10 . Sarah Britz 11 . Gerda Swart 12 . Eurika Prinsloo 13 . Sanli Liebenberg 14 . Celmaré Truter 15 . Trevor Hall 16 . Irma de Klerk

Dié maand se wenner ontvang ‘ n Crystal Aire Sapling LED Ultrasonic Aroma Diffuser & 10ml

Eucalyptus Oil , ter waarde van R519 ! Volgende maand plaas ons weer foto ’ s , so hou ‘ seblief aan om julle foto ’ s na foto @ marktoe . co . za te stuur .

8 .
10 .
13 .
2 . 4 .
52 MARKtoe ! Oktober 2023