MARKtoe! OKTOBER 2023 Uitgawe 109 | Page 50

WINKEL

vrugteboorde opgerig word . Hierdie deel van die bedryf word ook goed ondersteun deurdat Agrimark nette , pale en ander materiaal wat nodig is vir die oprigting van net-strukture verskaf .

“ Ek ken die meeste van die produsente baie goed en my ervaring in die bedryf kom nou handig te pas wanneer ek darem ook aan boere ‘ n bietjie raad kan gee en die beste produkte vir hul behoeftes kan identifiseer en aanbeveel .”

Maar dit gaan nie net oor verkope van produkte vir hierdie span van Agrimark Kirkwood nie .

“ Ons is nou betrokke by die gemeenskap en stap daardie spreekwoordelike ekstra myl vir ons landbouklante . Ons het al op Sondae

Boumateriaal is baie gewild en so ook die verskeidenheid watertenks van verskillende groottes en kleure .
00 MARKtoe ! Oktober 2023