MARKtoe! OKTOBER 2023 Uitgawe 109 | Page 48

WINKEL
Bo : Die afdeling vir vierpotiges is goed toegerus met allerhande troeteldierbenodigdhede wat lekkernye , medisyne en speelgoed insluit . Links onder : Die kampeerafdeling het ‘ n verskeidenheid produkte vir kampeerders en ook heelwat hengeltoerusting vir mense wat in die damme en riviere van die omgewing wil visvang . Regs onder : Moderne klerereekse , insluitend dié van Jonsson Workwear , is gewild onder kopers van heinde en verre .
48 MARKtoe ! Oktober 2023