MARKtoe! OKTOBER 2023 Uitgawe 109 | Page 23

LANDBOU
Die interessante ding omtrent hierdie werkswinkel is die swart toestel links voor teen die gebou . Hierdie is ʼn sirene wat van heinde en verre gehoor kan word wat deur ʼn kompressor diep onder die grond aangevuur word .

stel voor CJ rig ʼn fasiliteit met ʼn ellelange paklyn op .

“ Hierdie lang paklyn is uitstekend , want dit vloei baie lekker .”

Aanvanklik is besluit hoeveel kratte hanteer moet kan word .

“ Ons het gekyk na ons eie oes en toe na wat daar buite beskikbaar is . Nie dat ons ál die ander boere se vrugte gaan pak nie . Maar ons werk toe op 10 persent van die beskikbare vrugte . Kyk , wanneer die pakhuis voltooi is , wil ons ongeveer 120 000 kratte hanteer .”

Kratte , nie kissies nie . Afhangende van die gehalte van die vrugte , pak Mimosa Packhouse gemiddeld 20 tot 22 kissies per krat . Maak maar self die som .

Zest Fruit was baie opgewonde oor die projek , aangesien dit vir hulle die geleentheid skep om ál hul vrugte by een fasiliteit te pak . Met ander woorde , die ander boere wat deur Zest verteenwoordig word se vrugte word deur Mimosa Packhouse bedien .

Pale vir Wingerd-bou , Net-strukture , Heinings , Telekommunikasie en Transmissie .

H4 en H5 behandeling in Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ). Noord-Kaap , Wes-Kaap , Limpopo , KZN , Mpumalanga , Oos-Kaap , Vrystaat , Namibië en ander Afrika lande .
Vuka Timbers ® pale is beskikbaar by Kaap Agri en Agrimark takke landswyd .
Dring aan op Vuka Kwaliteit Navrae : 017 821 0832
00 MARKtoe ! Oktober 2023
Vervaardigers en verskaffers van kwaliteit Kreosoot en Koperkroomarseen ( CCA ) behandelde Bloekom pale .